Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: ELM 327 module to run Diagnostics on F650gs

ELM 327 module to run Diagnostics on F650gs 23 Feb 2015 06:37 #39776

  • distncerider4evs
  • Offline
  • On training wheels
  • Posts: 11
Hi Everybody,

do any of you know of anyone who has successfully run a diagnostics test on a F650gs using an Elm 327 Bluetooth OBDll adapter?

:unsure:
The administrator has disabled public write access.

ELM 327 module to run Diagnostics on F650gs 01 Mar 2015 15:00 #39845

  • leonm
  • Offline
  • Licensed to ride
  • Posts: 51
  • Thank you received: 5
hi
ek sou graag van jou wou hoor indien jy verdere inligting bekom. ek wil sien of hy op die c1 scooter werk (dieselfde ecu as die 650). die elm is so goedkoop (R230) dat dit amper die moeite werd is om een te koop en te probeer.
The administrator has disabled public write access.

ELM 327 module to run Diagnostics on F650gs 25 Nov 2015 05:25 #41915

  • distncerider4evs
  • Offline
  • On training wheels
  • Posts: 11
Hi dankie vir jou antwoord. Ek het een , maar die rede wat ek vra is ek kry nie n kabel wat die bmw f650gs pas nie !
The administrator has disabled public write access.

ELM 327 module to run Diagnostics on F650gs 25 Nov 2015 09:43 #41917

  • distncerider4evs
  • Offline
  • On training wheels
  • Posts: 11
hi,

en ek wil nie n kabel gaan koop as hy nie gaan werk nie...
The administrator has disabled public write access.

ELM 327 module to run Diagnostics on F650gs 25 Nov 2015 13:07 #41919

  • leonm
  • Offline
  • Licensed to ride
  • Posts: 51
  • Thank you received: 5
hi
die c1 se diagnostic plug het een draad na die ecu, plus 'n 12v toevoer en ek meen ook 'n aard.
dus net drie drade
dit behoort dus moontlik te wees om die elm327 te verbind dmv drie drade direk op die diagnostiek sok.
'n 650 bedradingsdiagram behoort die konneksies duidelik aan te toon net soos vir die c1.
The administrator has disabled public write access.

ELM 327 module to run Diagnostics on F650gs 25 Nov 2015 13:37 #41921

  • distncerider4evs
  • Offline
  • On training wheels
  • Posts: 11
hi Dries,

dankie daarvoor!

ek sal dit probeer en jul almal laat weet.
The administrator has disabled public write access.