Welcome, Guest
Username: Password: Remember me
  • Page:
  • 1
  • 2

TOPIC: Dirt ride Tzaneen Magoebaskloof 15-18 June 2017

Dirt ride Tzaneen Magoebaskloof 15-18 June 2017 27 Mar 2017 07:39 #43986

  • Smartie
  • Offline
  • Moderator
  • Posts: 755
  • Thank you received: 299
Herewith our invitation to our yearly visited to Tzaneen/ Magoebaskloof. With Gerrit and Alta as our host at OPPIE OEWER


Departure Date: Thursday 15 June 2017 8:00
Departure point. Rosehaven N1
Estimated ride distance to Tzaneen : +-500km
Accommodation: At Oppie Oewer, Tent or Chalet www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/oppieoewer-chalets
Route: It will mostly dirt ride, we will avoid the main highway as far as possible

Friday and Saturday, we will explore the Tzaneen area with routes handpicked by Gerrit.

We use the buddy system with the aid of GPS tracks to ride the routes. Drinks and lunch will be served in the bush along the road at communicated times

Return will be Sunday 18 June 2017,

To review this fun filled weekend, please visit www.bmwclubs.co.za/index.php/forum?view=topic&catid=21&id=24048

The cost for the weekend:
Camping packet. R 1350 pp
Chalets sharing. R1700 pp
Chalets single. R2200 pp and include
3 x Nights accommodation
3 x Dinners
3 x Breakfast
2 x Exclusive bush lunch

We can accommodate 20 persons. (First book, First pay Basis)

Please register with the following link
goo.gl/forms/aAysnCBREtxzTFIg1

Please book and pay directly with Gerrit
Cell +27 836310939
Email This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Detail there and back
to follow

Tracks for the weekend
to follow
Last Edit: 30 May 2017 11:55 by Smartie.
The topic has been locked.
The following user(s) said Thank You: BM13

Dirt ride Tzaneen Magoebaskloof 15-18 June 2017 28 Mar 2017 08:49 #43992

  • Beancounter
  • Offline
  • Got my learners
  • Posts: 45
  • Thank you received: 12
Ek en Clive Lewis is geboek.
Alex van der Horst
2010 F800GS
The topic has been locked.
The following user(s) said Thank You: Smartie

Dirt ride Tzaneen Magoebaskloof 15-18 June 2017 09 May 2017 07:09 #44037

  • Smartie
  • Offline
  • Moderator
  • Posts: 755
  • Thank you received: 299
Die GS Trophy is nou done and dusted

Tyd om voor te berei vir die volgende hoogte punt en kuier met gr8 virende in die heerlike klimaat van Tzaneen
The topic has been locked.

Dirt ride Tzaneen Magoebaskloof 15-18 June 2017 12 May 2017 21:35 #44052

  • Uninvited65
  • Offline
  • User
  • Posts: 2
Um. Registered with that long Google form but where the heck do I pay and what reference to use?
The topic has been locked.

Dirt ride Tzaneen Magoebaskloof 15-18 June 2017 13 May 2017 09:49 #44054

  • Smartie
  • Offline
  • Moderator
  • Posts: 755
  • Thank you received: 299
Dear Uninvited65

Thanks for registering and your interest in this weekend trip. Trust that you will enjoy it and have lots of fun

Please see first post explaining the booking and payment process

Kind regards
Last Edit: 13 May 2017 09:51 by Smartie.
The topic has been locked.

Dirt ride Tzaneen Magoebaskloof 15-18 June 2017 15 May 2017 13:49 #44061

  • Innocent Bystander
  • Offline
  • Got my learners
  • Nie bang nie, maar ook nie baie slim nie!
  • Posts: 43
  • Thank you received: 16
Middag Willem, dit lyk baie lekker, maar is dit rerig 'n 18 bladsy aansoekvorm, of kry ek dalk net 'n ou link? My lewensversekering was nie eers so lank nie.
As jy tussen jou droomvrou en 'n GSA kon kies, watse kleur sou jou GSA wees?..
The topic has been locked.

Dirt ride Tzaneen Magoebaskloof 15-18 June 2017 16 May 2017 14:28 #44064

  • Eightch
  • Offline
  • Moderator
  • Posts: 762
  • Thank you received: 375
Innocent Bystander wrote:
Middag Willem, dit lyk baie lekker, maar is dit rerig 'n 18 bladsy aansoekvorm, of kry ek dalk net 'n ou link? My lewensversekering was nie eers so lank nie.

"You don't know what you don't know..." :dry: Daai 18 bladsye se inligting is belangrik vir die rit leier EN almal wat op die rit gaan. Die 5 minute wat dit gaan neem om te voltooi maak sekerlik nie so groot verskil in 'n dag nie...? :pot:
~ die langgat met kortgat se bike ~
Last Edit: 16 May 2017 14:33 by Eightch.
The topic has been locked.
The following user(s) said Thank You: sandras

Dirt ride Tzaneen Magoebaskloof 15-18 June 2017 16 May 2017 15:37 #44065

  • Smartie
  • Offline
  • Moderator
  • Posts: 755
  • Thank you received: 299
Eightch wrote:
Innocent Bystander wrote:
Middag Willem, dit lyk baie lekker, maar is dit rerig 'n 18 bladsy aansoekvorm, of kry ek dalk net 'n ou link? My lewensversekering was nie eers so lank nie.

"You don't know what you don't know..." :dry: Daai 18 bladsye se inligting is belangrik vir die rit leier EN almal wat op die rit gaan. Die 5 minute wat dit gaan neem om te voltooi maak sekerlik nie so groot verskil in 'n dag nie...? :pot:



Ons voel dat die feite nie heeltemal korrek is nie.

Die vorm is so opgestel om al die lang ritte vir 2017 te hanteer.

Ons het weer die registrasie vir Tzaneen gedoen en dit was 7 bladsye waarvan 4 bladsy slegs een vraag gehanteer het.
Dit het ons minder as 2 minute geneem om die vorm in tevul.

In totaal word slegs 16 vrae gehanteer

Die inligting wat ons van jou verlang is van kardinale belang om die rit admin te doen en om te verseker dat almal op die rit, die rit ten volle geniet. Verder verlang ons ook jou ICE informasie om te gebruik indien nodig.....

Ons verseker ook dat jy kennis dra van die tipe rit en dat jy die nodige kundigheid het om die rit te geniet.

Die inligting word dan gebruik om die bywoning register saam te stel, sodat die ryer dit kan teken voordat die rit vertrek

Vertrou dat die inligtin meer lig op die onderwerp sal gee en 'n positiewe gesindheid tot die invul van die vorm sal uitlok

Sou jy meer inligting verlang, voel vry om my te kontak
Last Edit: 16 May 2017 15:42 by Smartie.
The topic has been locked.

Dirt ride Tzaneen Magoebaskloof 15-18 June 2017 22 May 2017 09:44 #44077

  • Gerrit OppieOewer
  • Offline
  • On training wheels
  • Posts: 18
  • Thank you received: 12
Goeie more almal.

Dis weer tyd vir daai lekker naweek in die Magoebas omgewing , en ons sien uit na julle kuier hier by ons. Soos elke ander jaar , poog ons om vir julle die beste naweek van jul jaar te gee , en werk hard daaraan om dit 'n groot sukses te maak.

Graag wil ek laat weet dat ons nog net een chalet beskikbaar het vir die klub naweek , en dat die chalet 4 enkel persone , of 'n gesin van 5 kan akkomodeer. Daar is 'n dubbel bed en 3 enkel beddens in die chalet. Dus , om die chalet ten volle te benut , wil ek vra dat indien daar nog persone is wat die chalet wil gebruik , julle as 'n groep van 4 manne ( of dames ) die chalet sal bespreek.

sien julle die 15 de

Groetnis
Gerrit
The topic has been locked.

Dirt ride Tzaneen Magoebaskloof 15-18 June 2017 25 May 2017 10:53 #44087

  • Smartie
  • Offline
  • Moderator
  • Posts: 755
  • Thank you received: 299
Fotos van verlede jaar













The topic has been locked.
The following user(s) said Thank You: Gerrit OppieOewer
  • Page:
  • 1
  • 2