Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Rit na K- ôpikôfi, Frankfort

Rit na K- ôpikôfi, Frankfort 04 Feb 2018 16:46 #44428

  • Giel
  • Offline
  • Stunt Rider
  • Posts: 761
  • Thank you received: 261
9 fietse met 1 Agteroppie
Lekker klein groepie vir die 190 km na K- ôpikôf
Die weer het saamgespeel- lekker koel
Ons het skuins na 7 uur verterk, N1 snelweg, N 3, by De Hoek tolhek gestop vir bene rek, en 9 uur was ons by ons bestemming
Allen Peck was die besem
Die groep was so klein dat glad nie nodig was om merkers uit te sit nie
Lennet en haar span het vir ons tafel gedek buite tussen die plante
Kos was goed, diens was uitstekend
Lekker gekuier
Was 1 uur weer by die huis




R 1200 GSA K 51
K 1600 GT
1960 Triang Tricycle ( opgery)
Extreme Rider Gold
Last Edit: 04 Feb 2018 16:46 by Giel.
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: BM13, Smartie

Rit na K- ôpikôfi, Frankfort 05 Feb 2018 09:17 #44431

  • sierra
  • Offline
  • Got my learners
  • Posts: 28
  • Thank you received: 6
Baie lekker outing, dankie Giel en almal wat saamgery het
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Giel